Ek het gewaarsku dat my blog so af en toe n vent sessie gaan hê.... So hier is dit nou... En as jy nie hiervan hou nie, well dan kan jy jouself daaraan troos dat hierdie merely my humble opinion is...
Ek is so gatvol dat mense hulle broekies benat oor mense wat rook, ek sien vanoggend op facebook 'n post wat sê "kom ons embarrass rokers in public" met 'n foto waar rokers in glas hokkies sit en rook in 'n restuarant...
As 'n roker myself was ek instantly kwaad. Mense moet vir 'n slag hulle priorities straight kry... Honestly... Daar is soveel erger issues wat in hierdie wêreld aangaan... Hoekom focus julle nie eerder julle energie op mense en issues wat dit rêrig verdien om in public scrutiny en humiliation deur te gaan nie... Soos abusive parents, mense wat kinders kry wat hulle nie wil hê nie, moordenaars, child molesters, mense wat advantage vat van bejaarde mense en die mentally disabled... In die lig van die bogenoemde kan ek nie verstaan hoekom rokers sulke harsh judgment kry nie.... Hoekom is dit??? Dalk omdat ons dit nie kan weg steek nie nè...
Ek verstaan dat rook elke persoon se choice is, en dat dit 'n vrye wêreld is waar jy kan kies of jy daarvan hou of nie... Basically gaan dit oor respek... As ek saam met iemand is wat ek weet nie van rook hou nie, gaan ek nou nie exactly langs daai persoon gaan sit en rook nie... As gevolg van al die health wette en regulasies word rokers alklaar gelimit. Byvoorbeeld as ek in 'n restaurant gaan eet en wil rook, gaan sit ek in die rokers area wat somtyds so sleg geventileer word dat mens amper nie jou kos kan proe nie. Mense moet nie eers kom na my toe met die hele "polution" ding nie, want glo vir my... Die lug wat ons almal inasem is soooooveeel meer skadelik vir jou.
Ek meen ek stem saam... Moenie rook as jy swanger is nie, moenie rook waar daar kinders is nie, moenie rook waar die wet bepaal jy mag nie, moenie rook waar mense nie daarvan hou nie... Maar liewe hel moet ook asseblief nie rokers so disrespect en maak asof hulle die kak van die aarde is nie... Ek wet jou daar is menigde rokers wat probably 200 keer beter mense is as jy, wat jouself so fokken heilig hou... Ek kan dit nie meer stress hoe ek dit haat as mense mekaar so judge en condemn nie!!!
Ek voel dat daar meer awareness moet wees onder jong mense, dat as jy rook, dit soos 'n longterm commitment is, en dat jy daai choice moet analyze op die selfde manier wat jy jou life partner kies, want dis op die ou end nie net iets wat jy kan quit nie!!! En 'n choice wat 'n permanente gevolg het.
Ons as mense het die inability om simple, straight forward reëls te volg... Glo my, in my werk word ek daagliks daarmee gekonfronteer... En dit is vir ons ALMAL 'n irritasie, nie net vir nie-rokers nie... Daar is altyd mense wat dinge tot die extreme vat en alles vir die res spoil... Maar ek glo dat elkeen moet verantwoording doen vir sy eie dade... Die feit dat ek en Adolf Hitler die feit dat ons rook in common het, maak my nie 'n racist mass murderer nie!!!!
Bottom line... Rook is nie goed vir jou nie, ons almal weet dit... Maar dis ook nou nie hierdie intense evil nie... Ek het compassion met mense wat geliefdes verloor het as gevolg van rook, maar rook is nie die enigste oorsaak van terminale siektes nie...
Ek sal graag ook net wil verwys na section 10 van die South African Consitution en Bill of Rights wat die right tot human dignity bevat. Die rede hoekom ek hierdie spesifieke section quote is omdat dit nie net van toepassing is op die subject van rook nie, maar oor hoe ons as 'n nation teenoor mekaar optree. Hierdie section state "Everyone has inherent dignity and the right to have their dignity respected and protected". Vir die mense wat nie vertroud is met die wet nie, die Constitution is die Supreme law van die land, en enige iets wat in conflict met dit is, is null en void, in ander woorde, onwettig....
So die volgende keer as jy voel dis just om rokers in hokkies in public te wil sit... Dink bietjie of jy nie dalk besig is om iemand se rights te infringe nie.. En wie in daardie situasie onder judgment geplaas moet word nie...
Hoekom wil mense so graag hatred en judgment pass oor sulke riduculous dinge...
Hoekom shower jy nie eerder jou mede mens met liefde en compassion nie...
Al wat ek vra is perspective... En dat mense nie so ligsinnig moet wees nie... Ek is seker jy het jou pis afgelag vir die post van rokers in hokkies... En dis hoekom jy dit gelike of gerepost het... Maar as jy volgende keer net jou brein sal gebruik, en besef dat jou actions actually besig is om mense se basic human rights te infringe... Sal hierdie wêreld al klaar 'n beter plek wees...
Van waar niks wit of swart is nie...
Alida
No comments:
Post a Comment