Na een van die mees challenging weke wat ek in 'n lang tyd gehad het soek ek na so bietjie inspiration om net te voel dat alles wat jy deur gaan die moeite werd is... Die afgelope week het ek saam met die feit dat ek vol dag werk lawschool in die aande gehad en waarmee ons op 'n vrydag aand moes afsluit met 'n full-on mock trial waarvoor ons geasseseer word. Needless to say dat hier by dag drie gaan mens so bietjie in zombie mode in as gevolg van min slaap, information overload en die feit dat mens op junk food leef...
In die eerste plek dink ek nie altyd mense besef watse harde werk en dedication dit vat om 'n prokureur te word nie, die tipe degrading en emosionele challenges wat mens deur gaan nie. Mense is vinnig om te verwys na prokureurs as "prokurowers" en insinuate dat hulle power, geld hungry individee is met geen moral compass nie.
Die ding is... Ons verstaan dat lay persons nie die law verstaan nie, ons verstaan dat nie alle mense opgelei word om soos ons te dink nie... En dan verstaan ek ook dat daar wel power en geld hungry prokureurs is met geen moral compass nie... Maar daardie mense kry mens ook nou nie juis in net my beroep nie, jy kry hulle oral!! 'n Prokureur word geguide deur die principles van mense regte en fair en equal justice, nie net justice vir die injured party en onskuldige party nie. Mens word daagliks gekonfronteer met challenging en complicated situasies wat meeste van society hulle rug op draai en hulle hande in onskuld was of 'n blinde oog voor gooi en by daai situasies wat mense gewoonlik sê "dit is nie my plek nie", "dit het niks met my te doen nie" of " ek wil nie daarby betrokke raak nie". En glo vi my... Met 'n werk soos myne sien mens regtig hoe fucked up society is. Met 'n werk soos myne is dit moeilik om te glo dat daar nog 'n moral compass in society as 'n geheel is.
Maar enige werk het sy challenges en dis nie waaroor hierdie post gaan nie... Ek is so passionate oor wat ek doen dat dit alles die moeite werd maak.
Hierdie post gaan oor hoe ons van mekaar af kan leer. Ek het dit besef toe ek die lawschool attend het en jy moet saam werk met mense wat jy van geen kant af ken nie, wat siels moeg is, en waar persoonlikhede nie altyd gel nie... Almal van ons is altyd vinnig om judgments te maak oor ander mense en om ons self hoër as hulle te ag, dat ons somtyds die pot completely mis sit.
Ek het die voorreg gehad om met kinders te werk en om van hulle te leer hoe 'n mens die wêreld moet view. Met optimism, met geen suspicion en met pure intention en met 'n absolute appreciation vir die klein dinge wat ons as groot mense completely verloor. Ons almal kan onthou hoe excited ons was as jy verjaar of see toe gaan op vakansie, jy kon letterlik nie slaap van al die excitement nie.
Ek het ook die voorreg om met adolescents te werk by die dans. En kyk ons almal weet dat tieners eintlik 'n complete nightmare is om meer te deal en partykeer voel ek of ek my hare uit my kop uit wil trek en 'n paar warm klappe wil uit deel. Maar het jy al ooit 'n ordentlike conversation met so 'n jong persoon gehad en so bietjie hulle brein gepick?? Dit is ongelooflik interessant om te hoor hoe hulle die wêreld view, al is dit meeste van die tyd super naïve en onrealisties, sal jy surprised wees oor sekere van hulle se insig en die lewenslus waarmee hulle elke dag aanpak. Ek leer elke dag iets van hulle!!
Ek deal met criminals en leer even elke dag iets van hulle, hoe om jouself te vergeef, survival instinct, en met sommige van hulle die absolute extremes waarna mense sal gaan om hulle self te laat geld, dat image en respect so belangrik is, en om dinge soos dignity, honour, loyalty en family te protect. Om te doen wat nodig is om jou goals te reach. Ok, ek condone glad nie hulle methods nie en sekere criminals en criminal acts is pure evil, veral as dit kom by crimes teen kinders,sexual crimes en waar jy iemand se lewe neem, maar daar is tog 'n duur les wat ons uit elke situasie kan leer.
Een van my interests is ook om te jag, en ek weet dit is 'n baie controversial onderwerp en dat daar mense is wat dit sien as wreed, terwyl hulle ook ma nou en dan 'n lekker spur steak enjoy en geen probleem het met die manier waarop daardie vleis verkry word nie apparently, anyways dit is van topic af... Enige persoon wat al gejag het en wat weet hoe dit voel om kind of invisible te wees in nature, sal kan getuig oor hoe wonderlik dit is om diere in hulle natuurlike habitat te sien. En ook die hierarchy in nature. Elke spesie het sy rol en plek en hulle eie manier van goed doen. Die majesty waarmee die kudu bul, met sy kroon van gedraaide horings homself dra, die respek wat hy eis die oomblik wat hy in die omtrek is, die team work en die protection van hulle offspring. Daar is so baie om te admire en om te leer.
Ek het op 'n quote afgekom wat my so inspire het en wat die punt van hierdie post is... Dit is blykbaar 'n quote van die author van Marley and Me... Ek apologize as die quote nie van daar af kom nie... Met die internet weet mens nooit, maar nonetheless het die quote my baie emotional gemaak en inspire, eerstens omdat ek die movie al gesien het, en ons almal weet in watter emotional state daai movie jou los... Maar hier is die quote: "A person can learn a lot from a dog, even a loopy one like ours. Marley taught me about living each day with unbridled exuberance and joy, about seizing the moment and following your heart. He taught me to appreciate the simple things-a walk in the woods, a fresh snowfall, a nap in a shaft of winter sunlight. And as he grew old and achy, he taught me about optimism in the face of adversity. Mostly, he taught me about friendship and selflessness and, above all else, unwavering loyalty."
Ek het tot die realization gekom, dat 'n mens is altyd opsoek na inspiration en motivering. Ons almal maak die fout om dit op die randomste plekke te gaan soek en soms mis ons die punt.
Ons is blind vir die inspiration wat reg voor ons is in ons daaglikse routine... In iemand se act of kindness, in die hormonal pregnant girl, in die rebellious tiener, in die convicted criminal, in ons ouers, in ons siblings, in ons family pets, in ons kinders, in die loud obnoxious irritasie van 'n kolega wat niemand van hou nie, van die introvert cat-lady met geen man of vriende, van die homeless person wat staan en bedel, ons huishulp, ons baas, die mej sunshines van die world, wie se positivity jou soms heel naar los, die vrou met die harde oë, die man met die battlescars. Ons moet ons self net leer om hierdie inspirations raak te sien, dit te treasure en daarvan af te leer.
Nadat ek tot hierdie realization gekom het, het ek besluit om van tyd tot tyd 'n blogpost te doen oor iemand, wat on the face of it nou nie juis significant is nie, maar wat 'n inspiring storie het om te vertel...
As ek dink aan die mense in my lewe, is daar 'n hele paar mense in wie ons almal kan inspiration vind.
Ek is ook oop om oor mense te skryf wat jou inspire en verwelkom enige voorstelle van mense wat jy ken.
Jy kan die voorstelle epos na gerberalida@yahoo.com of my op facebook inbox...
Ek hoop dat almal sal inspiration vind in elke klein dingetjie en dit appreciate...
Van waar niks wit of swart is nie.
Alida